Down Time
We at BKJ are very sorry about the down we had the last week
The web server hosting our website crashed last week. This lead us to rebuild your website due to the crash.
We are very sorry about the inconvenience coursed.
Regards
The BKJ Team
Sorina aka Flooze
Met die Flooze se terugkeer na die Laan.
7de LAAN se “HOEZIT MY TJOMMA” WITBANK FLOOZE is terug met ‘n splinternuwe cd en vanjaar is jou favourite tjomma .
As FLOOZE oorrompel sy steeds gehore landwyd, haar classy Floozerayna moves bring die kommin in jou uit, haar sin vir humor is so aansteeklik soos waterpokkies in Witbank en haar alombekende tune “HOEZIT MY TJOMMA” het die musiekmark soos ‘n 7de Laan Flooze vuishou getref…
FLOOZE se titelsnit “Ek watch jou” sal jou hart in ‘n ander body se beat laat klop, die tune “Bike Brieke Boogie” sal die disco dans diva in jou wakker maak en “Boeretango” sal jou laat rock, rat en rol soos plaasmodder op ‘n Toyota se tyres. Dan praat ons nog nie eens van die dodelike duet op die CD met Steve Hofmeyr as Bruce Beyers in die liedjie “BRUCE en die FLOOZE” nie. So my tjomma, maak maar reg vir ‘n riller want die Flooze raak al hoe willer.
Ons het die klank en beligting behatig by OPIdam Muskiek fees waar Flooze op getree het.
Nicholas Louw
Afrikaans se opwindendste popsensasie!
En veelsydig is die mannetjie beslis – hy blink uit in polspop, poprock en smeul in romantiese ballades.
Wat meer kan ons se van die man .
En nou kry sy bewonderaars ‘n splinternuwe trefferalbum
Ons het die klank en beligting behatig by OPIdam Muskiek fees waar Nicholas op getree het.
Nadine
‘n Nuwe Suid-Afrikaanse album
Ná die suksesvolle album This Time I Know en ‘n wonderlike prestasie in die blyspel Jesus Christ Superstar reik Nádine nou ‘n nuwe Suid-Afrikaanse album – Eindeloos – uit. Nádine se persoonlike aanslag en passie is meer as ooit teenwoordig. In die liedjies wat sy geskryf het, stel sy haar emosies in die lirieke bloot en gee die gehoor ‘n insiggewende blik op hoe dié sangeres – wat al oor die vyftien jaar in die kollig woel – regtig voel. Eindeloos is nie net die titel van die album nie… dit is ook die beste definisie van die album se verwagte lewensduur!
Ons het die klank en beligting Behatig by OPIdam Muskiek fees waar Nadine op getree het.
Ollie die Nar
Ken julle vir Ollie die NAR ?
Hy is n baie goeie vriend van ons en werk al n paar jaar saam.
“Ollie die nar is jou alles in een professionele singende nar! Die volgende is slegs n paar van Ollie se vele talente: kul kunsies, buikspraak, ry op die lang ‘een wiel fiets’, ‘juggling’, kul stokkies ens. Saam met Ollie is ook ‘Jollie die apie’ en ‘Lulu die rot’. Apies soos Jollie begin normaalweg eers om toertjies te leer op die ouderdom van 3 en Jollie is nou al 5 en neem baie lekker deel aan die vertonings. Lulu die rot vermaak ook die gehoor met haar toertjies!
Elke vertoning beloof om n reuse sukses te wees, so om seker te maak dat jy en jou familie en friende nie uitmis op die aksie nie, kontak Ollie die Nar vandag om jou vertoning te bespreek!!!”
GOEIE NUUS!! “Ollie die Nar – Gunsteling liedjies en stories” is no op CD
The new BKJ website
HI everyone welcome to the new BKJ website
Hope you enjoy the new site like we do
Regards
The BKJ team